Universiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd (2003-2017)

Vanaf Afrikaanse "taaltameletjie" tot volskaalse "taaloorlog"

Universiteit Stellenbosch en die onverkwiklik ...
Johan Moll
Locate

My Reading Lists:

Create a new list


Buy this book

Last edited by MARC Bot
January 30, 2026 | History

Universiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd (2003-2017)

Vanaf Afrikaanse "taaltameletjie" tot volskaalse "taaloorlog"

Hierdie ontleding van die taalstryd op die kampus van Universiteit Stellenbosch put uit ’n verskeidenheid hoofstroom media, maar veral uit Afrikaanse dagblaaie soos Die Burger, Volksblad en Beeld. Uit die aard van die onderwerp¬ het Afrikaanse koerante groot belangstelling getoon en talle kere oor die US-taalstryd berig. Dekking daarvan in veral Mail & Guardian, The Star, The Cape Times en Cape Argus was soms meer krities, indringend en objektief. Dikwels is die taalkwessies so belangrik geag dat dit voorblaaie gehaal en, volgens die oordeel van die redaksie, kommentaar in talle hoofartikels geregverdig het. Ander aktivistiese wapens in hierdie taalstryd was appèl op politici, driftige optogte en lokaalbesettings, dreigemente van ekondruk, boikotte en uiteindelik geweldpleging, brandstigting en eiendomsvernietiging. Die boek is ’n wetenskaplike, objektiewe ontleding van feitelike gebeure rondom ’n verwikkelde taalstryd--Publisher's website.

Publish Date
Publisher
SunMedia
Language
Afrikaans
Pages
368

Buy this book

Book Details


Edition Identifiers

Open Library
OL59807257M
ISBN 13
9781928424222
OCLC/WorldCat
1090127643

Work Identifiers

Work ID
OL43868441W

Source records

Work Description

Hierdie boek, uitgegee deur Sun Media Bloemfontein in 2018, ontleed die komplekse en emosionele taalstryd by die Universiteit Stellenbosch (US) tussen 2003 en 2017. Dit ondersoek hoe Afrikaans se posisie op tersiêre vlak gaandeweg verswak het te midde van toenemende eise vir transformasie en die opkoms van Engels as dominante onderrigtaal. Die outeur gebruik 'n histories-strukturele benadering, gebaseer op 'n kritiese inhoudsanalise van mediaberigte, om die gebeure, strydende groepe, beleidsveranderinge en die rol van verskeie rektore te belig. Die publikasie beklemtoon die verdeeldheid binne die Afrikaanssprekende gemeenskap, die wantroue tussen groepe, en die deurlopende debat oor die grondwetlike beskerming van taalregte teenoor die noodsaaklikheid van inklusiwiteit en transformasie.

Community Reviews (0)

No community reviews have been submitted for this work.

Lists

Download catalog record: RDF / JSON