An edition of In die withaak se skadu (2011)

In die withaak se skadu

en ander oom Schalk Lourens-stories

  • 0 Ratings
  • 0 Want to read
  • 0 Currently reading
  • 0 Have read
Not in Library

My Reading Lists:

Create a new list

Check-In

×Close
Add an optional check-in date. Check-in dates are used to track yearly reading goals.
Today

  • 0 Ratings
  • 0 Want to read
  • 0 Currently reading
  • 0 Have read

Buy this book

Last edited by ImportBot
October 31, 2022 | History
An edition of In die withaak se skadu (2011)

In die withaak se skadu

en ander oom Schalk Lourens-stories

  • 0 Ratings
  • 0 Want to read
  • 0 Currently reading
  • 0 Have read

"In die withaak se skadu" is die eerste Afrikaanse versameling van Herman Charles Bosman se oom Schalk Lourens-stories. Dit bevat meer as die helfte (33) van die sowat sestig oom Schalk-verhale, en sluit gewilde vertellings soos "Willem Prinsloo se perskebrandewyn", "Die Rooinek" en "Die musiekmaker" in.

Publish Date
Publisher
Suiderkruis Boeke
Pages
256

Buy this book

Edition Availability
Cover of: In die withaak se skadu
In die withaak se skadu: en ander oom Schalk Lourens-stories
2011, Suiderkruis Boeke
Paperback

Add another edition?

Book Details


Table of Contents

Inhoud
Voorwoord deur die vertaler/uitgewer
Voorwoord deur oom Schalk Lourens
1930
Makapan se grotte
1931
Die Rooinek
Francina Malherbe
Die pad na Ramoutsa
Die grammofoon
Karel Flysman
1934
Veldnooi
1935
Geel moepels
Die liefdesdoepa
In die withaak se skadu
Die weduwee
Willem Prinsloo se perskebrandewyn
Ossewaens op trek
Die musiekmaker
Drieka en die maan
Die pad na Mafeking
Marico-skandaal
Betsjoeana-tussenspel
Vreemde besoekers
1936
Sterlig oor die veld
Die ordelike dansparty
1937
Glansrykheid uit Ramoutsa
Bosveldromanse
Droom by die bloekoms
Voorwaarts na vryheid
1939
Martha en die slang
1944
Konsertinas en konfetti
Die storie van Hester van Wyk
1945
Die wind in die boom
Kampvure by Nagmaal
Die profeet
1946
Mampoer
Saaityd en oestyd
Oor die vertaler

Edition Notes

Published in
Cape Town, South Africa

Contributors

Translator
Francois Griebenow
Text Design
Designika
Illustrator
Mari van Kraayenburg
Cover Design
Designika
Foreword
Oom Schalk Lourens

The Physical Object

Format
Paperback
Number of pages
256
Dimensions
9 x 6 x inches
Weight
370 grams

ID Numbers

Open Library
OL25312257M
ISBN 13
9780620507646

Work Description

"In die withaak se skadu" is die eerste Afrikaanse versameling van Herman Charles Bosman se oom Schalk Lourens-stories. Dit bevat meer as die helfte (33) van die sowat sestig oom Schalk-verhale, en sluit gewilde vertellings soos "Willem Prinsloo se perskebrandewyn", "Die Rooinek" en "Die musiekmaker" in.
Roy Campbell het aan Bosman geskryf: "I think your stories … are the best that ever came out of South Africa." Bosman se groeiende aanhang, selfs ná sy dood, het Campbell reg bewys.
Hoewel Bosman in die jare voor sy dood toenemend in Afrikaans begin skryf het, en self van sy vroeëre verhale in Afrikaans vertaal het, het sy ontydige dood veroorsaak dat sy gewildste stories nooit in Afrikaans verskyn het nie. Hierdie pragtig geïllustreerde bundel spreek daardie leemte aan.
Dramaturg en Hertzogpryswenner Pieter Fourie sê oor die vertaling: "Dis Bosman wat bly gesels – nou in sy moedertaal – en die verbluffende eenvoud van sy humor sny net so onverhoeds en salig soos op sy Engels. Geluk, dis ’n kolskoot!"

Community Reviews (0)

Feedback?
No community reviews have been submitted for this work.

Lists

This work does not appear on any lists.

History

Download catalog record: RDF / JSON
October 31, 2022 Edited by ImportBot import existing book
May 15, 2012 Edited by 196.215.1.64 Added description, tags, people, places, dates
May 15, 2012 Created by 196.215.1.64 Added new book.