Check nearby libraries
Buy this book
"In die withaak se skadu" is die eerste Afrikaanse versameling van Herman Charles Bosman se oom Schalk Lourens-stories. Dit bevat meer as die helfte (33) van die sowat sestig oom Schalk-verhale, en sluit gewilde vertellings soos "Willem Prinsloo se perskebrandewyn", "Die Rooinek" en "Die musiekmaker" in.
Check nearby libraries
Buy this book
Places
MaricoTimes
± 1902-1920Showing 1 featured edition. View all 1 editions?
Edition | Availability |
---|---|
1
In die withaak se skadu: en ander oom Schalk Lourens-stories
2011, Suiderkruis Boeke
Paperback
0620507640 9780620507646
|
aaaa
Libraries near you:
WorldCat
|
Book Details
Table of Contents
Edition Notes
Contributors
The Physical Object
ID Numbers
Work Description
"In die withaak se skadu" is die eerste Afrikaanse versameling van Herman Charles Bosman se oom Schalk Lourens-stories. Dit bevat meer as die helfte (33) van die sowat sestig oom Schalk-verhale, en sluit gewilde vertellings soos "Willem Prinsloo se perskebrandewyn", "Die Rooinek" en "Die musiekmaker" in.
Roy Campbell het aan Bosman geskryf: "I think your stories … are the best that ever came out of South Africa." Bosman se groeiende aanhang, selfs ná sy dood, het Campbell reg bewys.
Hoewel Bosman in die jare voor sy dood toenemend in Afrikaans begin skryf het, en self van sy vroeëre verhale in Afrikaans vertaal het, het sy ontydige dood veroorsaak dat sy gewildste stories nooit in Afrikaans verskyn het nie. Hierdie pragtig geïllustreerde bundel spreek daardie leemte aan.
Dramaturg en Hertzogpryswenner Pieter Fourie sê oor die vertaling: "Dis Bosman wat bly gesels – nou in sy moedertaal – en die verbluffende eenvoud van sy humor sny net so onverhoeds en salig soos op sy Engels. Geluk, dis ’n kolskoot!"
Community Reviews (0)
Feedback?October 31, 2022 | Edited by ImportBot | import existing book |
May 15, 2012 | Edited by 196.215.1.64 | Added description, tags, people, places, dates |
May 15, 2012 | Created by 196.215.1.64 | Added new book. |