Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n "weggooilam" wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by 'n bruin gesin in die Lange Kloof kry.
Previews available in: English French
Subjects
Places
Times
Showing 5 featured editions. View all 23 editions?
| Edition | Availability |
|---|---|
|
1
Fiela se kind
2000-02-25, Tafelberg
Paperback
in Afrikaans
- 2. sagtebanduitg
0624043320 9780624043324
|
aaaa
|
| 2 |
eeee
|
|
3
Le Fils de Tiela
1989, Pierre Belfond
Hardcover
in French
•
translated by Anne-Marie Jarriges
2714422829 9782714422828
|
cccc
|
|
4
Fiela's child
1987, Ballantine
Mass Market Paperbound
in English
- 1st Ballantine books ed.
0345333861 9780345333865
|
eeee
|
|
5
Fiela's child
1986, Alfred J. Knopf
Hardcover
in English
- 1st American ed.
0394552318 9780394552316
|
eeee
|
Book Details
Edition Notes
Source title: Fiela se kind (Afrikaans Edition)
The Physical Object
Edition Identifiers
Work Identifiers
Source records
Work Description
God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons ´n kind aandoen nie.
Aan die een kant van die berg, in die Lange Kloof, woon Fiela Komoetie, verknog aan haar hanskind – deur die Here aan haar ‘toebetrou’ een nag toe sy hom as driejarige gekry het waar hy voor haar deur staan en huil, ´n weggooilam. Aan die ander kant van die berg, in die Bos, woon die houtkapper Elias van Rooyen en sy vrou Barta, wie se driejarige kind weggeraak het.
Die een kind is Benjamin Komoetie, die ander Lukas van Rooyen. Is dit dieselfde mens? Kon ´n klein kind so ver geloop het, uit die Bos tot in die Lange Kloof? Dié vraag word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat deur die Lange Kloof reis en die wit kind met die blou oë tussen die bruinmense kry.
En jare later is dit die vraag wat Benjamin/Lukas self vra: Wie is ek? Hy móét weet, anders kan die vrou wat hy liefgekry het nooit syne wees nie. Die antwoord is daar, weet hy: iewers in homself, diep verskuil in die verlede, bly dit hom ontwyk.
Excerpts
Wikipedia citation
Copy and paste this code into your Wikipedia page.
{{cite book|author=Dalene Matthee |date=2000-02-25 |orig-date=January 1, 1988 |title=Fiela se kind |publication-place=Kaapstad, Wes-Kaap, South Africa |publisher=Tafelberg |isbn=978-0-624-04332-4 |oclc=634858119 |ol=47320286M}}





